Bengaalse kat

Bengaalse kat
Land  VSA
Ontstaan  Hibride
Pels  Kort
Patroon  Kolle, marmerpatroon
Wetenskaplike naam
Felis catus (huiskat)
Portaal  Portaalicoon   Katte

Die Bengaalse kat (Engels: Bengal) is ’n relatief nuwe hibridiese katras wat ’n kruising is tussen ’n huiskat en ’n Asiatiese luiperdkat (Prionailurus bengalensis). Hulle het die kleurpatroon en lyf van ’n wilde kat,[1] maar die sagte geaardheid van ’n huiskat, mits hulle minstens drie geslagte verwyder is van die oorspronklike luiperdkat.

Die naam is afgelei van die wetenskaplike naam van die Asiatiese luiperdkat, P. bengalensis, en nie van die Bengaalse tier s’n nie.

  1. Bengal Cat Geargiveer 6 Julie 2011 op Wayback Machine Animal World, Exotic Pets & Animals. URL besoek op 18 Januarie 2008

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search